it WILL make a difference!
My Blogs of Cool Stuff starts here -- See labels on sidebar 4 more
Tuesday, September 22, 2009
Today's Lesson
it WILL make a difference!
Sunday, September 20, 2009
Thursday, September 17, 2009
Tuesday, September 15, 2009
Sunday, September 13, 2009
Wednesday, September 9, 2009
Sunday, September 6, 2009
Friday, August 21, 2009
Thursday, August 20, 2009
New Idols Judge
Victoria Beckham swaai die septer
by American Idol
SARIE - Augustus 2009 Tot siens, Paula Abdul! Posh Spice is hier (of so sê die Daily Mirror). Abdul het op Twitter gesê sy verlaat die gewilde TV-program en Simon Cowell moes inspring met 'n plaasvervanger. Daar is toe besluit om 'n hele rits gas-beoordelaars in te bring, waarvan Beckham een is.
Sy lag al die pad bank toe met 'n allemintige £155,000, wat sy per episode gaan kry. Sy't tot op hede net ingestem vir twee, maar daar word beweer dat sy waarskynlik die reeks enduit sal sit saam met Randy Jackson, Kara DioGuardia en Simon Cowell. (Dis immers nie 'n geleentheid wat enige ster van die hand sal wys nie.)
(Bron: www.handbag.com)
Besoek The Victoria Beckham Collection-webtuiste
Word ook 'n fan van die dVd Victoria Beckham-blad op Facebook
Hoor wat sy oor haar nuwe 'werk' te sê het:









































