Pampoen Poffertjies
350 g geskilde, gaar botterskorsies
3 eiers
30 g suiker
100 g bruismeel
5 ml bakpoeier
5 ml vanielje geursel
5 ml fyn kaneel
Olie vir braai
Meng alles goed en plaas die beslag in die yskas vir 15 minute. Verhit die olie in pan, braai lepelsvol in medium hitte tot goudbruin.
Volg die skakel op die sidebar en kyk wat gaan aan onder Food Concoctions!
ReplyDelete