http://www.parenting.kaboose.com/ parenting
Suid Afrikaanse kinderorganisasies wat jy kan ondersteun. Waar moontlik het ek bank besonderhede ook verskaf, maar kontak asseblief eers die organisasie/s om seker te maak dat dit die korrekte bank besonderhede is, voor jy dit gebruik; want ek kan geen waarborg gee dat dit korrek is nie en dit mag dalk gebeur het dat die besonderhede in die interim verander het. Baie dankie by voorbaat vir jou hulp aan hierdie kinders. Jy’s ook welkom om my te epos met ander kinderorganisasies se besonderhede. Ek sal dit met graagte opvolg.
- http://www.kinderhuis.co.za/ - epos info@kinderhuis.co.za en/of info@abrahamkriel.org
- http://www.cotlands.co.za/ - epos info@cotlands.org
- http://www.holeinthewall.org.za/ - epos doorhope@netactive.co.za
- http://www.twosisters.org.za/ - epos patrick@twosisters.org.za
Bank besonderhede vir TWOSISTERS:
ABSA Witrivier, rek. naam: Two Sisters, rek. nr.: 4062610447, tak kode: 632005
- http://www.baphumelele.org.za/
- http://www.tasteteam.co.za/fountainoflove/index.htm - epos ilan@ic-creations.com
- http://www.abcministry.org.za/ - epos info@abcministry.org.za
Bank besonderhede vir ABCMINISTRY:
Standard Bank Swaziland, Tak kode: 661164, Rekening naam: ABC Ministry, rekening nr.: 0140034300101, Swift Adr: SBICSZMX
- http://www.breakthrough-ministries.com/orphanage.htm
- http://www.jacarandachildren.co.za/ - epos mliebenberg@jacarandachildren.co.za
- http://www.durbanvillekinderhuis.org.za/
- http://www.danvillehulp.co.za/pres_krugerkinderhuis.html - epos elecnet@mweb.co.za
- http://www.louisbothachildren.co.za/
- http://www.careldutoit.co.za/ (waar dowe kindertjies leer praat)
- http://www.age-in-action.co.za/ (ook ‘n afdeling vir kinders)
Bogenoemde gekry op roer.wordpress
hi Frans, Dankie vir jou besoek en dit lyk my jy is baie bedrywig as ek kyk na al die blogs wat jy het!
ReplyDelete