My Blogs of Cool Stuff starts here -- See labels on sidebar 4 more

Monday, February 16, 2009

Kokstad Sneeu




Gedurende 2008 en sommer laat in die winter eers het die sneeu een Vrydag geval.
Lia moes gaan werk maar ek kon nie die boom verwyder nie en buitendien kon ek nie met ons ou tjorrie dit waag op die ys nie!
'n Ander bankamptenaar het haar kom oplaai met 'n Pajero!

No comments:

Post a Comment

Related Posts with Thumbnails
Related Posts with Thumbnails