My Blogs of Cool Stuff starts here -- See labels on sidebar 4 more

Thursday, February 5, 2009

Sneeu




OK so dis Februarie en die warmste maand van die jaar en hoekom nou oor sneeu praat! Wel met die 'global warming' wat aangaan mag daar die winter dalk nie meer sneeu hier rond wees nie!
Rachel het uit London geskryf en vertel van al die sneeu aldaar!
Maar ons kry nooit die soort hier nie!

Die Drakensberge is hier naby en is gedurende die wintermaande meestal vol sneeu!

Ek het nie 'n digital kamera nie so ek kan nie die mooi natuurskoon vaslĂȘ nie maar ek het 'n OU kamera en die bietjie wat ek het sal ek deel!

No comments:

Post a Comment

Related Posts with Thumbnails
Related Posts with Thumbnails