My Blogs of Cool Stuff starts here -- See labels on sidebar 4 more

Sunday, March 8, 2009

Owambo Buffel, G5, Ratel

Buffel
G5
Ratel
Meeste van ons mans het Grensdiens in Owambo en omgewing gedoen gedurende die sogenaamde Bosoorlog. Ons Regiment (RLW), was van die eerstes wat die nuwe Buffel mynbestande voertuie ontvang het. Ek dink ons was op Oshigambo en het die voertuie in Grootfontein gaan haal. Daar was water in die bande, maar ons is nie vertel wat die effek op hoë spoed sal wees nie!
HaHa so 'n paar kilo's oppad en die manne wou sien wat die Buffel kan doen en sit voet in die hoek! Die water begin so rondomtalie binne die band maak en die Buffel begin òk so bietjie bokspring, maar soos die momentum gesinkroniseerd raak voel dit asof jy sweef op lug so lekker hardloop die Buffel!
Great Stuff

No comments:

Post a Comment

Related Posts with Thumbnails
Related Posts with Thumbnails